Ysland, die land van vulkane, gletsers en walvisse; Yshotel in Lapland; Gletsergrot in Oostenryk; Malta van die hoofstad Valletta tot duik op Gozo en Camino; Wêreld se grootste koekoekhorlosie in die Swartwoud; …
Europa vakansie
-
-
Skeepswrakke, grotte, rotsboë, canyons en onderwaterberge. Duik in Malta is bekend vir sy skouspelagtige onderwater natuurskoon.